Gurbanguly Berdimuhamedow

Gurbanguly Berdimuhamedow
Gurbanguly Berdimuhamedow
Berdimuhamedow in 2017

Voorsitter van die Volksraad van Turkmenistan
Ampsbekleër
Termynaanvang
14 April 2021
Voorafgegaan deur Amp hervestig

2de President van Turkmenistan
Ampstermyn
14 Februarie 2007 – 19 Maart 2022
Waarnemend: 21 Desember 2006 – 14 Februarie 2007
Vise Raşit Meredow
Voorafgegaan deur Saparmyrat Nyýazow
Opgevolg deur Serdar Berdimuhamedow

Leier van die Demokratiese Party van Turkmenistan
Ampstermyn
4 Augustus 2007 – 18 August 2013
Waarnemend: 21 Desember 2006 – 4 Augustus 2007
Voorafgegaan deur Saparmyrat Nyýazow
Opgevolg deur Kasymguly Babaýew

Persoonlike besonderhede
Gebore 29 Junie 1957 (1957-06-29)
Babarap, rajon Gökdepe, oblast Asjchabat, Turkmeense SSR, Sowjetunie (tans provinsie Ahal welaýaty, Turkmenistan)
Politieke party Onafhanklik (sedert 2013)
Demokratiese Party van Turkmenistan (voor 2013)
Ouers Mýalikguly Berdimuhamedow (vader)
Ogulabat Kurrayeva (moeder)
Eggenoot/-note Ogulgerek Berdimuhamedowa
Kind(ers) 4
Alma mater Turkmeense Staat Mediese Instituut

Militêre Diens
Lojaliteit Turkmenistan
Diens/Tak Turkmeense Grondmagte
Rang Generaal van die Weermag (sedert 2007)

Gurbanguly Mälikgulyýewiç Berdimuhamedow (* 29 Junie 1957 in Babarap, rajon Gökdepe, oblast Asjchabat, Turkmeense SSR, Sowjetunie, tans provinsie Ahal welaýaty, Turkmenistan) is 'n Turkmeense politikus en die huidige voorsitter van die Volksraad van Turkmenistan. Hy het vanaf 2006 tot 2022 as die tweede president van Turkmenistan gedien. In 2022 het hy 'n magsdelingsreëling met sy seun Serdar, die huidige president, aangegaan.


Developed by StudentB